Van Pretoria af voel Riversdal ver. Te ver. Terwyl Ma die kar inpak by hul huis in Gouritsmond, sit ek in my studeerkamer en staar…
Leave a CommentAlbert Bredenhann Posts
Sonlig en Skoene
Die eerste ding wat ek sien toe ek by sy kamerdeur instap, is my pa wat met ‘n wit bakkie op sy skoot sit. Mieliepap…
Leave a CommentDie Groot Uitbreek
As iemand ons daardie dag in Droom Tehuis Ou Meule se gange sou afneem, sou die foto seker ‘n plek in een of ander komiese…
Leave a CommentDie Kersfees van die Twee Balle
Mens sê altyd die lewe loop in sirkels, soos ‘n bal wat rol. Maar hierdie storie begin in Desember ’97, toe Princess Di se dood…
Leave a CommentDie Man met die Houtkruis
Laatmiddag in Pretoria. Die son het moeg begin sak agter die stad se geboue, terwyl die eerste straatligte by die Lynnwood-afrit begin flikker het soos…
Leave a CommentEerste Kersfees
Die Riversdal-son is skaars wakker, maar ons motors is reeds op pad. Van twee kante af kom ons: Ma en Riana van Calitzdorp se kant,…
Leave a CommentDie Pad na 2025
Die son baklei met die horison, gooi lang skaduwees oor die stofstrate van Nieu-Bethesda. Dis ‘n ander wêreld as Pretoria. Hier’s nie straatligte wat die…
Leave a CommentDie Reën se Twee Gesigte
Die oggend toe tant Anna uit haar bed opstaan, ruik sy dit al. Daardie soet, warm reuk wat net die eerste druppels op droë grond…
Leave a CommentMaandagoggend
Die wekker lui. Dis vyf-uur die oggend en die son het nog nie eers gedink om op te kom nie. Ek rol om in my…
Leave a CommentAnna-Marie Venter
Die ID-boekie van Anna Maria Partykeer tel mens die verlede op in ‘n laai. So tussen die gemors en goed wat mens altyd gaan uitsort…
Leave a Comment